‘n Bomontlonter vertel…


Die Suid-Afrikaanse Polisiediens bied loopbane in verskeie velde, van forensiese wetenskaplikes en kommunikasiebeamptes tot plofstofspesialiste.

Robyn Grootboom, ’n bomontlonter, en Joseph Swartbooi, ‘n provinsiale kommunikasiebeampte, vertel wat hulle hul onderskeie beroepe behels.

Luister hier na die gesprek:

https://omny.fm/shows/kompas/kompas-20-januarie-2022