‘n Plig om vloedskade te verhoed?


  • Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes;
  • vervolgsieke mense wat oor alles wil “prosedeer”;
  • ‘n munisipaliteit se plig om skade deur vloedwater te verhoed;
  • veranderings in die hantering van eise teen die staat se pensioenfonds, en
  • wanneer kan ‘n ma haar kind se van verander sonder die biologiese pa se toetstemming?

Igna Kynsmith bespreek dié regskwessies met Ian Wessels.