‘n Terugblik op ons 10de Oppiwater Kunstefees


Die 10de Oppiwater Kunstefees het vanaf 12-17 Februarie plaasgevind.

Die MSC Splendida het gevaar vanaf Durban tot Mosambiek, en het sowat 47 verskillende teaterproduksies gehuisves.

RSG het ook daaglikse uitsendings gehad vanaf die skip, om vir ons luisteraars die fees na hulle voorstoep te bring.

Loer gerus hier na ‘n paar fotos:

Die MSC Splendida

Sue, Derrich en Johan

Sue op die Pomene eilande saam met luisteraars

Jak de Priester was ook op die skip.

Cassi Lowes en Killian Abrahams staan by met die klank

Die Ziets was ook daar

Conrad Koch en Derrich

Die Broers kuier saam

Frans Swart (Feesdirekteur) en Derrich

Luisteraars kom sê hallo