Projekte
CategoryOns spesiale program vir Goeie Vrydag
Ons bied weer op Goeie Vrydag ‘n spesiale program aan.
Hier is die skedule vir die program.
Goeie Vrydag-skedule
2 April 2021
00…
Ons spesiale Kersprogramme
Ons bied weer op Kersdag spesiale programme aan om die gees van dié dag te vier. Die spesiale programme begin op oukersaand en sluit die …
Volg die verkiesing en uitslae op RSG
RSG is gereed om jou deurlopend op hoogte te hou van die belangrikste nuus en kiestendense op verkiesingsdag Woensdag 8 Mei, wanneer die …
Donderdagaand: Kaapse Filharmoniese Jeugorkes
RSG neem luisteraars Donderdagaand 25 April om 20:00 regstreeks na die opening van die 16de Suidoosterfees. Die fees open met die Brimsto…
Omroepers van toeka tot nou
Afrikaanse radio is 80 jaar op lug!
Ons saai vandeesmaand verskeie programme weer uit, wat ons in ons klankargief opgediep het. Die po…
Gee betyds jou insette oor die SAUK se redaksionele beleid
Help om die SAUK se redaksionele beleid te hersien
Die SAUK se redaksionele beleid skep ‘n raamwerk en dien as riglyne wanneer besluit…
RSG Blokraaitoernooi by Vrystaatfees
Goeie nuus vir blokraai-verslaafdes is dat RSG se blokraaitoernooi weer vanjaar aangebeid word by die Vrystaat Kunstefees, wat van 18 tot…
RSG se tweede boks is hier: Meer as R1000 se kosdinge vir R480!
Daar is teen hierdie tyd seker nie meer ‘n luisteraar wat nie weet van die RSG Boks nie. Dis ‘n konsep waar jy inskryf op die RSG Boks, s…
Spesiale Paasprogram vir Goeie Vrydag
Ons het ‘n spesiale Paasprogram saamgestel vir Goeie Vrydag, 14 April.
Goeie Vrydag, 14 April 2017
Só sal Goeie Vrydag verloop…
RSG by die Woordfees!
RSG saai vanjaar weer verskeie programme by die Woordfees op Stellenbosch uit. Ons geel karavaan is by die Plataankafee langs die ATKV-Bo…
Luister vandag: Ons almal sing
“Klank, kommunikasie, taal, musiek, dis fundamenteel in ons amal se lewe…jy kan nie wegkom van klank nie…”
Dit is hoe Grant Smith, wat…
Amore pak die eerste RSK boks uit
Amore Bekker is baie opgewonde oor die RSG Boks wat sy ontvang het. Sy pak dit uit en kyk na elke produk wat daarin is. Bestel jou boks b…
Ruda gesels met Helen Zille
22 September, Episode 12
Helen Zille – voormalige DA-leier en voormalige Kaapstadse burgemeester. Vurig, ernstig, dansend op die verhoog…
Afrikaans.com: 1e wenners op 31 Augustus aangewys
Nog net drie weke voor die eerste wenners aangewys word
Dit roer en raas op Afrikaans.com, want daar is nog net ‘n week voor die eerste …
Stuur jóú storie van toeval
Dit kan nie waar wees nie???!!
Ons soek daai storie waar bogenoemde die reaksie is. Stories van toeval. Ware stories wat so ongeloofli…
Eerste blokraaitoernooi in SA
‘n Eerste vir ‘n Kunstefees – RSG se Blokraaitoernooi
Vir die eerste keer in die geskiedenis van Kunstefeeste in Suid-Afrika gaan ‘n b…
Toe eindig als goed vir Spanner en Thalita!
Die slot
Hier is die bos blomme en kaartjie wat Spanner toe ná die partytjie aan Amore stuur:
Luister hier wat Spanner gesê het toe…
Movember: neem deel en wen R1000!
RSG ondersteun Movember 2015!
Daar word so baie gepraat en ondersteuning op RSG gegee aan vroue en hulle welsyn, maar ons is net so beko…
Dowe ore
September is doofheid-bewustheidsmaand. As deel daarvan het die Kudustigting besluit om op gehoorprobleme onder kinders te fokus. Baie lu…
Louis Ferreira luister graag na Vat 5!
Een van Derrich se grootste aanhangers het laat weet dat hy nie kan wag vir ‘n Saterdagoggend nie, sodat hy na Vat 5 op Brekfis met Derri…
Een orgaanskenker kan baie lewens red
RSG ondersteun met trots die Orgaanskenkerstigting van Suid-Afrika gedurende Augustus, wanneer dit ook Orgaanskenkingsmaand is.
Op Donde…
RSG ondersteun Projek Winterhoop
RSG gee om vir ons mense wat hierdie winter buite in die koue gelaat word.
RSG is trots om met Winterhoop geassosieer te word, en weer v…