NASA prioritiseer ruimtesendings só


Sterre en Planete se Nasa-spanlid, Jim Adams, praat oor die prioritisering van ruimtesendings.

Vrae wat gevra word, is

  • wie besluit watter sending moet onderneem word;
  • wat van duplisering in ruimtesendings;
  • hoe word sendings befonds; en
  • wat is Nasa se rol in die VSA se ruimtesendings?

Luister na die volledige gesprek: