Aardvarke oorleef al miljoene jare


Aardvark ma en baba. https://www.hluhluwegamereserve.com/aardvark-facts-information/

Hoe is dit moontlik dat aardvarke miljoene jare kan oorleef terwyl hulle stapelvoedsel slegs termiete is? Was daar te alle tye termiete? Hoekom grawe aardvarke net gate in die noordelike aansig van termietshope? Wat is aardvark-komkommers?

Lees en kyk meer oor aardvarke:

Daardie lang tong kan diep in ‘n termietnes ingesteek word.

https://www.hluhluwegamereserve.com/aardvark-facts-information/

http://www.krugerpark.co.za/africa_aardvark.html

https://www.nationalgeographic.com/animals/mammals/a/aardvark/

Hoe op aarde beland ‘n miniatuur papaja binne in die groter een?

En, hoe moet ons leef in die tyd van Covid?