Hoe het buideldiere in N-Amerika beland?


Sondag 26 Julie 2020

‘n Ma kangaroe met haar baba knus in haar buidel.

Hoe het buideldiere, wat eie aan Australië is, van daar na Noord-Amerika versprei? (Lees meer: https://www.sciencefocus.com/nature/whats-the-inside-of-a-kangaroos-pouch-like/

Wat is ‘n vlam, en hoekom is dit sigbaar?

En hoekom beweeg ‘n drywende voorwerp na die stroom water wanneer jy ‘n bak vol water tap?