Is die Bybel wetenskaplik korrek?


Is kreasionisme ‘n lewensvatbare manier om die Bybel te interpreteer?

Hoe werk Google nou eintlik?

Wil jy meer weet oor die ineenstorting van biodiversiteit op aarde?

Luister weer wat sê die wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Haidee Muller.