Nie tevrede met jou restaurant-kos nie?


Igna Klynsmith verduidelik wat ‘n klant te doen staan as hy kos in ‘n restaurant bestel het en hy is nie tevrede daarmee nie.

Hy vertel meer oor nuwe wetgewing oor die befondsing van politieke partye, en

verduidelik wie aanspreeklik is as ‘n bedelaar of iemand by ‘n straathoek of op die eiland tussen bane, raakgery word.

Luister na Regsake: