Nie vir sensitiewe luisteraars nie: Hoe werk ontbinding?; Slangakkedisse


Ons kenners gaan ons meer leer van die ontbindingsproses tot die punt waar ‘n walvis ontplof, en ons gaan leer van die slangakkedis – hoekom is dit ‘n akkedis, en nie ‘n slang nie?