Nog seeskilpad vol plastiek, gered


Die seeskilpad herstel nadat die stuk plastiek uit sy slukderm verwyder is.

Die Twee Oseane Akwarium saam met die Cape Animal Mediese sentrum het nog ‘n seeskilpad wat in Struisbaai op die strand uitgespoel het, gered.

Die woordvoerder van die akwarium, Renee Leeuwner sê die groenskilpad is deur gesin gevind wat daar vakansie gehou het. By nadere ondersoek het hulle ‘n stuk plastiek in die seeskilpad se keel gekry.

Lees die hele storie:

https://www.aquarium.co.za/blog/entry/removal-of-plastic-from-a-turtles-throat?fbclid=IwAR2SI9ecT-32XnkG_RlCkn9UhYU2SXyu4rkXZ1mOPfDDiIj-4YwC-SZ8o1A