Nuwe reuse komeet in ons sonnestelsel


Die Bernardinelli-Bernstein komeet neem 5.5 miljoen jaar om sy wentelbaan te voltooi. (Image credit: NASA JPL)

So elke nou-en-dan maak ‘n komeet sy verskyning. Halley se komeet is waarskynlik die bekendste. Nou is daar aanduidings dat ‘n reuse komeet sy opwagting in ons sonnestelsel gemaak het. Dit is sowat 300 km in deursnee en ‘n duisend maal groter as tipiese komete.

Hoe koud is koud? Hoe laag moet die temperatuur wees sodat ‘n absulote nulpunt bereik word?

Luister hier na die volledige episode van Sterre en Planete:

Lees meer oor die komeet:
https://www.space.com/huge-new-comet-orbit-toward-earth

https://www.livescience.com/Bernardinelli-Bernstein-close-approach-2031

https://www.nationalgeographic.com/science/article/one-of-the-largest-comets-ever-seen-is-headed-our-way