Om aan die ontvangkant van ‘ghosting’ te wees, is ontstellend


Was jy al aan die ontvangkant van iemand wat jou dood geswyg het? Die persoon het sonder enige verduideliking alle kommunikasie gestop, en al jou kommunikasie geblok. Hoekom doen mense dit? Watter effek het dit op die ontvanger van hierdie gedrag? Kom kom leer meer oor doodswyging (ghosting).