Om vuurwapens te bemaak…


Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor

  • die erf van vuurwapens;
  • die implikasies daarvan om as getuie te teken;
  • die gevolge van insolvensie van ‘n langtermynhuurder vir die verhuurder; en
  • wat om te doen as jou kontrak nie ‘n kansellasieklousule bevat nie.
  • Hy bespreek ook ‘n hofsaak oor die hersiening van staatstenders.