Ons klaar die verwarring oor Covid-toetse op


Marí Hudson

Marí Hudson

Dr Jean Maritz, viroloog van Pathcare

Woensdag: 11:30 – 12:00

Daar is steeds baie verwarring oor Covid-toetse. Wat beteken vals positiewe of vals negatiewe toetse? Beteken dit jy kan Covid hê, maar jy toets negatief, of dat jy gesond is, maar jy toets positief? Kan die toets positief wees vir influenza-virusse?

Marí Hudson praat met dr Jean Maritz, ’n viroloog verbonde aan die patologie-firma Pathcare, om die verwarring op te klaar.

In die program sal ons na die volgende hoofpunte kyk:

In ‘n laboratoirum

1. Mens kry verskillende Covid  toetse. Wat is die verskil tussen die virus-, antilliggaam- en antigeen toetse.

2. Kom ons staan eerste stil by die virus toets.
– hoe akkuraat is dit?
– maak dit saak waar die monster geneem word bv neus, keel ens
– wanneer is die toets positief?
– waarom kan die toets so lank + bly?
– maar die toets kan ook vals positiewes lewer… hoe werk dit? Hoe weet mens of dit vals pos is en of jy wel die virus het?
– en vals negatiewes?
– beteken dit dat die toets nie pos sal wees vir die influenza virus nie?
– is daar nie meer akkurate toetse nie?
– wat word oor alg beskou as goeie sensitiwiteit en spesifisiteit vir virus toetse?

3. Dan is daar teenliggaam toetse…
– Watter teenligge toets julle? – Waar pas dit in?
– Maar hoe relevant is dit as mens se teenliggame redelik gou weer verdwyn?
– Moet mens nie eerder toets vir T sel aktiwiteit nie?

4. Wat is antigeen toetse?
– Waar pas dit in?
– wat is die belang?

5. Rapid toetse –
– so goed as lab toetse of nie? – Waarom nie?
– moets en moenies oor Rapid toetse

Lees ook:

Why there’s a backlog: The complicated process of testing for Covid-19