Voorbehoed-inspuiting verhoog risiko vir MIV


Spektrum: Vrydag 12 Januarie 2018

Een van sub-Sahara Afrika se gewildste voorbehoedmiddels kan vroue se risiko om met die MIV-virus besmet te word, met tot veertig persent verhoog. Dié bevindinge is gemaak in ‘n onlangse hersiening-studie, waarvan die Universiteit van Kaapstad deel was. Joan-Marie Verhoef berig.