Oor meelmotte, ruspes, plantluise…


Al gehoor van die Suid-Amerikaanse meelmot?

Wat is die ruspe met die wit stippels wat ‘n luisteraar in sy huis gevind het?

Wil jy meer weet van plantluise en parasiete op insekte?

En wat op aarde is die groen liggie of vlammetjie wat vir ‘n sekonde of twee op die son te siene is tydens sonsondergang?