Oor rubber, motorbande, entropie en die sekelbos Home Natuur Plante Wetenskap & Tegnologie Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 20/07/2020. 23/07/2020 Sondag 19 Julie 2020 Hoekom is sekelbos ‘n indringerplant in Noord-Natal, hoewel dit ‘n inheemse boom is? Het jy geweet die mens gebruik rubber al langer as 1000 jaar? Wat is entropie? Hoe het duursame motorbande ontstaan? Laai Af (24 989KB) Teken in met iTunes Luister