Oor spinkaan in hoendereier, knope en seemyle en metrieke tonne


Sondag 23 Augustus 2020

Sprinkaan

Hoe beland ‘n klein spinkaantjie binne-in ‘n hoendereier?

Hoekom vlieg ‘n vliegtuig en vaar ‘n boot teen knope? Hoekom vlieg ‘n vliegtuig nie teen kilometer per uur of myl per uur nie? Hoekom is daar seemyl en nie net ‘n gewone myl nie?

Wat is die verskil tussen ‘n metrieke ton en ‘n gewone ton?