Oor spoedboetes, testamentêre trusts, geregtigheid…


  • Wat behels die begrip geregtigheid?
  • Hoe lank nadat jy met ‘n spoedkamera betrap is, kan die dagvaarding nog op jou beteken word?
  • Daar is inligting oor testamentêre trusts en
  • remedies vir slagoffers van gesinsgeweld, en
  • ‘n hofsaak in die konstitusionele hof oor skuldigbevinding aan verkragting op grond van ‘n gemeenskaplike doelwit word bespreek.

Dit is alles in Regsake op RSG.