Ivermektien-stroop keer nie Covid en kan tot lewerskade lei


Mediese verenigings spreek hulle kommer uit oor die gebruik van ivermektien.

Diere word nou vir die eerste keer by Onderstepoort geskandeer.

Die Vereniging vir Narkotiseurs in SA en die Kritieke Sorg Vereninging is besorg omdat van die Covid-pasiënte wat in waaksale opgeneem en behandel word, lewerskade opgedoen het en dat dit aan die oorgebruik van ivermektien gekoppel kan word. Hulle waarsku teen die langdurige gebruik van ivermektien-stroop pleks van enkelvoudige gebruik vanm ivermektien tablette.

Voorts blyk dit uit die aantal ivermektien-gebruikers wat wel Covid opdoen en baie siek word, dat ivermektien nie so doeltreffend is om Covid te voorkom of te behandel nie.

Lees meer oor Ivermectin: Jongste data wys dit werk nie teen Covid nie:
https://www.sciencealert.com/ivermectin-study-controversy-is-a-huge-wake-up-call-for-fraud-in-covid-19-science

https://www.theguardian.com/science/2021/jul/16/huge-study-supporting-ivermectin-as-covid-treatment-withdrawn-over-ethical-concerns?fbclid=IwAR1LRhBfaDCg0zl4WBzTgD1iDxL3fSxjbWwBgmnebipmrH74RQhacMzqDdo