Opleiding van plantpatoloë moet verander vir beter plantgesondheid


Gesonde tamaties

Die toekoms van plantgesondheid sluit ‘n hele paar uitdagings in. Die opleiding van plantpatoloë, ondere andere, sal móét verander, om nie eers van die impak van klimaatsverandering te praat nie. Prof. Wijnant Swart van die Universiteit van die Vrystaat brei hieroor uit.

Ons vertel jou van ‘n landboumaatskappy wat reeds in 1926 in Portugal begin is. Johan Janse van Rensburg van Oro Agri SA gesels oor die geskiedenis van Rovensa.

Die Bloemskou is bekend vir talle raskampioenskappe. Elmarie Prinsloo vertel van vanjaar se skou wat op 27 April in Bloemfontein afskop.