Oscars 2019: Lady Gaga en Bradley Cooper sing Shallow


Die Oscars is gisteraand Amerikaanse tyd toegeken. Die liedjie Shallow uit A Star is born, is as beste liedjie bekroon. Lady Gaga het die liedjie geskryf en saam met Bradley Cooper opgetree.

Kyk hier hoe mooi het Charlize Theron en Trevor Noah op die Oscar-aand gelyk:
https://www.channel24.co.za/Movies/News/pics-south-african-stars-trevor-noah-and-charlize-theron-shine-on-the-oscars-2019-red-carpet-20190225

Lees meer oor die Oscars en die 2019 wenners:
https://edition.cnn.com/entertainment/live-news/oscars-2019/index.html

https://en.wikipedia.org/wiki/91st_Academy_Awards