Kuns
Category‘n Prima ballerina met Alzheimer’s luister na Swanemeer, en onthou…
#PrimaBallerina #MartaCGonzalez ly aan #Alzheimer’s. Maar toe sy na ‘n opname van Swanemeer luister, onthou sy die choreografie. Beleef di..
Rugby en armoede in drama, Die Aasvoël
Tydens die Grendeltyd het RSG, Kunstekaap en die Stad Kaapstad hande gevat vir die radio-debuut van ’n jong, opkomende dramaturg, Elton Lo..
Rare versameling antieke tapisserieë
Johan Rademan het by Nicky Coetzee se huis gaan besoek aflê en op kultuurhistoriese skatte uit Frankryk afgekom wat jou asem sal wegslaan ..
Wolf-wolf hoe laat is dit? is propvol teater-legendes
Wolf-wolf hoe laat is dit? deur Hennie Aucamp
Hierdie produksie van die veelbekroonde RSG Kunstefees is gister 7 Mei om 20:00 weer i..
Feestreffers op jou voorstoep
Suid-Afrika moes ‘n paar weke gelede nie net met grendeltyd kennis maak nie, maar ook vrede maak met die nuus dat verskeie geliefde en gew..
Suid-Afrika se mooiste aardbol
Die Karel Landman-monument is op ‘n koppie langs die R72 – die provinsialepad tussen Port Elizabeth en Alexandria, geleë. Foto: Mariska S..
Skatkis 2019: die hele program
RSG SKATKIS 2019 (Let wel: die program is onderhewig aan verandering.)
RSG Skatkis is van 1 tot 4 Desember terug met ‘n spesiale klankb..
Bespreek nou vir 2020 Oppiwater Kunstefees
Bespreek nou vir die 2020 Oppiwater Kunstefees van 5 tot 10 April. Vanjaar vaar die MSC Orchestra van Kaapstad na Namibië, skryf Magdaleen..
Die poppe dans (amper)
Die bekroonde radioskrywer William Oosthuizen se Doller as kopaf is ‘n situasiekomedie met klugtige momente. Dit het op Donderdag 21 Novem..
Stille Waters: Luister weer
Stille Waters oor ‘n moord en intriges op ‘n klein, windverwaaide dorpie, deur Anton Treurnich, word op 31 Oktober 20:00 uitgesaai.
DIE ..
Luister weer: Breyten Breytenbach – ‘n Ander skakering
Ter viering van die bekende Suid-Afrikaner, Breyten Breytenbach, het Johan Rademan ‘n spesiale program saamgestel wat die fokus verplaas v..
Luister weer: Claerhout en sy kuns
Vader Frans Claerhout
In die dokumentêr “Wat is ‘n huis sonder ‘n Claerhout …” bring Johan van Lill hulde aan die bekende skilder Vade..
Ontmoet teaterpersoonlikheid Basil Appollis
Basil Appollis by Johan Rademan in die RSG ateljee in Seepunt.
Die bekende teater persoonlikheid, Basil Appollis, het merkwaardige Sui..
Die kind wat toe ‘n reus geword het…
Luna Paige met Nick Turner (links) en Jamie Jupiter (regs).
Korreltjie Kantel word net al groter, skryf Kobus Burger, uitvoerende regi..
Johan nooi jou na RSG se 25e KKNK
Dit is die 25ste jaar wat RSG van die KKNK op Oudtshoorn uitsaai. Die regstreekse RSG-uitsendings is van 21 tot 27 Maart van die geel kol ..
Dwaalpad bring heling vir Engela van Rooyen
Engela van Rooyen
Engela van Rooyen het al verskeie rolle in haar lewe vervul. Sy is in 1939 op Kakamas teen die Oranjerivier gebore e..
RSG op die Woordfees
As jy vanaf 1 tot 10 Maart 2019 op of naby Stellenbosch is, kom maak gerus ‘n draai by RSG se geel karavaan in Ryneveldstraat. Kom sit en ..
Oscars 2019: Lady Gaga en Bradley Cooper sing Shallow
Die Oscars is gisteraand Amerikaanse tyd toegeken. Die liedjie Shallow uit A Star is born, is as beste liedjie bekroon. Lady Gaga het die ..
Ontmoet Esther Mahlangu, Ndebele-kunstenaar
Dr. Esther Mahlangu vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar Ndebele kuns en die betekenis daarvan. Van links na regs is Mia ..
Luister weer: ‘Katrina – die dansende taal’
RSG saai Donderdag-aand om 20h00 ‘n hoorbeeld-weergawe van KATRINA – DIE DANSENDE TAAL uit. Hierdie klank-weergawe van die gelyknamige ba..
Totsiens Tharien!
Tharien Oosthuizen, RSG se musiek-samesteller en ook regterhand met digitale werk, verlaat RSG. Vandag, 16 November, is haar laaste dag by..
Is dit die Argentynse tango of die Ballroom een?
Christian en Deborah dans die tango.
Verskil die Argentynse tango van die Ballroom tango? Waar kom die term “Tango” vandaan?
Tango-..
Bespreek gou vir Oppiwater 2019
Lefra Produksies en RSG se baie suksesvolle Oppiwater Kunstefees word volgende jaar van 15-19 April aanboord die MSC Musica aangebied. Di..
ATKV #heldhaftig
“Toe die ATKV op ’n doodgewone Dinsdagaand in 1930 tot stand gekom het, was een ding seker: Die organisasie se hart was reg, sy hand was o..