Padwoede kan jou duur te staan kom


Padwoede

Jou padwoede kan jou duur te staan kom.

In Regsake gee Igna Klynsmith

  • raad aan ‘n vrou wat wil seker maak dat haar kinders die huis erf, en nie haar man se tweede vrou nie, as sy voor hom te sterwe kom.
  • Hy bespreek ook ‘n nuwe wet wat bepaal dat kommissie net aan eiendomsagente betaal mag word as hulle behoorlik geregistreer is.
  • Igna waarsku ook mense wat al hoe makliker uiting gee aan padwoede sonder om die risiko’s wat hulle loop, behoorlik te besef.