Polisie en Weermag: MIA?


Politieke partye is ontevrede met die reaksie van die regering op die plundertogte in dele van die land. Die Weermag gee duidelikheid oor presies wat hulle rol gaan wees om die geweld te stop. Ons vra: Is die minister van polisie meer Bheki as binnegoed?

Die Amerikaanse ruimte-agentskap gaan fynbos in die Wes-Kaap begin monitor.