Red só jou baba se lewe: KPR en ander noodbehandeling tuis


Doen só KPR op ‘n baba.

As die nood druk en jou baba haal nie asem nie en jy kan geen hartklop voel nie, moet jy KPR toepas sodat bloedvloei na die brein volhou en die baba nie breinskade opdoen nie.

Trek met jou ‘n reguit lyn tussen die twee tepels. Druk met 2 vingers in die baba se middellyn net onder die tepellyn.

Reinette Coetzer is ’n gesertifiseere noodhulpinstrukteur. Sy het met Charlene Lackay in Brabbeltyd gesels oor die mees algemene noodsituasies in die huis.