Regsake: Boeliery by skole; musiek-kopiereg; klankopnames in regsake


Wat is die regsremedies vir boeliery of afknouery by skole?

Igna Klynsmith praat ook oor die gebruik van klankopnames in siviele en kriminele aangeleenthede, en kopiereg in die musiekbedryf.