Regsake: Eise weens listeriose; grondbesetting


Regsake: Maandag 23 April 2018

Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor

  1. moontlike eise as gevolg van listeriose, en
  2. gee raad aan mense wat vrees dat hulle grond beset mag word.
  3. Hulle bespreek ook ‘n paar hofsake oor kitsverhore wat plaasvind enkele ure ná die arrestasie van die beskuldigde. Is dit billike verhore, en hoe raak die uitsprake die mobiele verkeershowe wat soms in spitstye langs openbare paaie gehou word?