Regsake: Grondonteiening en nuwe dagga-wet


Wat is die regsproses van grondonteiening sonder vergoeding. En wat beteken die wettige besit van dagga werklik?

Igna Klynsmith bespreek die proses van grondonteiening sonder vergoeding, en gee perspektief op die onlangse uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die wettige besit van dagga. Dit is minder ingrypend as wat die gemiddelde lid van die publiek dink.

Hy verskaf ook ‘n webadres waar die kontakbesonderhede van elke ombudsman gekry kan word.