Regsake: Kriminele rekord, mynbou en sterftevoordele


Wanneer is ‘n mens verplig om ‘n misdaad te rapporteer?

Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry?

Wanneer moet die minister toestemming gee vir prospektering en mynbou-aktiwiteite?

Igna Klynsmith bespreek ook sterftevoordele uit pensioenfondse.