Regsake oor serwituutregte, verjaring van munisipaledienstegelde


Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek ‘n wye verskeidenheid regsvrae.

Dit sluit in

  • die afdwingbaarheid van handelsbepalings in dienskontrakte en by die verkoop van aandele;
  • serwituutregte en die reg van weg;
  • die verjaring van munisipaledienstegelde en -belastings;
  • die bevoegdhede van trustees; en die status van beslote korporasies.