Skadevergoeding teen buurman as brand op sy plaas ontstaan het?


Regsake

Igna Klynsmith verduidelik saam met Ian Wessels:

  • die verskil tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigdes,
  • en gesels ook oor die risiko’s van kriptogeld soos Bitcoin.
  • Igna bespreek twee onlangse hofsake. Een gaan oor ‘n eis van skadevergoeding teen ‘n buurman op wie se plaas ‘n brand ontstaan het wat na ander plase versprei het. Die ander een handel oor die aanspreeklikheid van ‘n staatsdepartement vir die dood van ‘n baba in ‘n dagsorgsentrum onder sy beheer.