Regsake: Hoe kry ek my naam van die swartlys?


Wat is skuldberading, vrywillige boedeloorgawe en besigheidsredding? Wat  beteken dit om onder administrasie geplaas te word?

Hoe dit voorts moontlik is dat ‘n klein bedraggie aanvanklike skuld so drasties kan toeneem, en hoe kan jy jou naam van die swartlys laat te verwyder?

Waldette Grey gesels verder met Ian Wessels en Igna Klynsmith oor skuldinvordering. Sy beantwoord al die bostaande vrae.

 

Luister ook

Wie mag skuld invorder? Wanneer is skuld te oud om in te vorder? Wanneer mag rente op die agterstallige bedrag gehef word?
Waldette Grey gesels in Regsake oor verskeie aspekte van die skuldinvorderingsproses.