Regsake: Waak teen begrafnispolis-bedrog


Igna Klynsmith praat oor begrafnispolisbedrog, en gee raad oor hoe om te verhoed dat jy ingeloop word deur polisswendelaars.

Hy praat ook oor ‘n gedeelte van die egskeidingswet wat ongrondwetlik verklaar is, en verband hou met artikel 7.

Dr. Llewelyn Curlewis praat oor die stelreël, de minimus non curat lex.