Regsake: Wat is die geldwaarde van n tuisteskepper?


Kom sommige algemene metodes van fondsinsameling dalk neer op ‘n onwettige lotery?

Is die inbreek by ‘n huis ‘n afsonderlike misdaad waarvoor ‘n beskuldigde gestraf kan word, of vorm dit een misdryf saam met die opset om te steel of te roof?

Na talle navrae brei Igna Klynsmith verder uit oor die geldwaarde van ‘n tuisteskepper se bydrae by huwelike buite gemeenskap van goed.

Luister 11:30 na Regsake.