Regsake: Aftree-ouderdom; aanlyndobbel; onderhouds-eis


Igna Klynsmith bespreek onder meer

  • ‘n arbeidshofuitspraak oor die eensydige verandering van aftreeouderdom;
  • ‘n saak oor ‘n onderhouds-is wat verwerp is omdat die huwelik nie geldig was nie;
  • en die vereistes vir wettige aanlyndobbel.
  • Hy verduidelik ook wat ‘n notariële verbindingsooreenkoms behels.