Regsaspekte met bestuur van sportstadions


FNB Stadion in Nasrec, langs Soweto, met plek vir byna 95 000 mense.

Die era van professionele sport het gelei tot nuwe vertakkings van die reg om verskeie aspekte daarvan te reguleer. Sportregkenner Bertie Grobbelaar sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om te gesels oor verskeie aspekte van sportreg, en die bestuur van sportstadions.