Regsaspekte oor afgesperde strande, belasting op erflating


Leer meer oor die gevolge van

  • lasterlike opmerkings op sosiale media;
  • die afsper van private strande;
  • inkomstebelasting van toepassing op huwelike in gemeenskap van goed;
  • kapitaalwinsbelasting en boedelbelasting op ‘n erflating aan ‘n gade;
  • en eise vir onderhoud teen boedels.