Regsaspekte oor forensiese prosedures, skoolklere en pryse op winkelrakke


Igna Klynsmith bespreek onder andere die nuwe wetgewing oor forensiese prosedures; en ‘n skikking oor eksklusiewe ooreenkomste vir die verskaffing van skoolklere. Hy bespreek ook die bepalings van die Verbruikerswet wat betref pryse op winkelrakke en in advertensies.