Regsaspekte oor Unisa se taalbeleid, huur-eiendom-skade en eerliksheidsplig


Igna Klynsmith bespreek die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor Unisa se taalbeleid.

Hy verduidelik wie aanspreeklik is vir skade aan ‘n huureiendom in geval van ‘n inbraak, en bespreek ‘n saak oor ‘n mens se eerlikheidsplig teenoor jou versekeraar.