Regsaspekte oor verkragting; eiendomspraktisyns


Igna Kleinsmith bespreek ‘n vraag oor ‘n weduwee, wie se stiefkinders daarop aandring dat hulle Pa op ‘n plek van hulle keuse begrawe moet word.

Hy bespreek ook ‘n saak oor verkragting.

Arbeidsregskenner Volker Kruger bespreek die Wet op Eiendomspraktisyns.