Regsaspekte van Art. 189 afleggingsproses Home Top Stories Regsake Gepubliseer op 15/12/2020. 18/12/2020 Arbeidsregspesialis Johan Botes bespreek die afleggingsproses wanneer ‘n werkgewer poste wil besnoei in terme van Art.189 van die Arbeidswet. Igna Klynsmith bespreek ook hofsake oor of beheerliggame saamgestelde rente op agterstallige gelde mag hef, en die invloed op die verdeling van gemeenskaplike bates wanneer ‘n paartjie eers jare nadat hulle mekaar reeds verlaat het, amptelik skei. Regsake Volledige Lys