Regskwessie vir saamwoon-paartjies


  • Wat is geografiese aanwysers?
  • Hoe werk BTW op agentekommissie?
  • Raad vir paartjies wat saamwoon,
  •  Wat behels die hofsaak van Trevor Manuel teen die EFF?
  • Hier is ook meer inligting oor die “daggapaartjie” wat aansoek gedoen het om ‘n hofsaak op hulle webwerf uit te saai.

Igna Klynsmith verduidelik alles in Regsake op RSG.