Rekord kanola-oes; vertikale boerdery; drankverbod


Die afgelope kanola-oes is die beste nóg in Suid-Afrika. Zander Spammer van Southern Oil gesels oor dié goeie nuus.

Die verbod op alkoholverkope is nie goeie nuus vir moutgarsprodusente nie.

Hennie Maas hoor by Kobus Venter van Vertical Farming hoe vertikale boerdery werk.

Kanolalanderye op Landmeterskop