Riaan Manser vertel oor boere in Afrika en 5 matrikulante se reis


Riaan Manser

Riaan Manser in sy solo-kajak tog om Madagaskar.

Ons kuier by ‘n man wat mense op elke vasteland inspireer. Sy liefde vir die boere van Afrika en sy eerstehandse kennis daarvan, is opvallend.

Dis ook deels die rede waarom avonturier Riaan Manser elke jaar vyf matrikulante op ‘n overgeetlike reis neem.

Lees meer oor dié reis: https://ewn.co.za/2022/02/28/matric-group-accompanies-explorer-riaan-manser-to-mauritius-on-environmental-initiative

Lees meer oor Riaan: https://www.riaanmanser.com/

Luister na die volledige gesprek met Riaan: