RSG Red ’n Plaas Camino-projek: Kom stap saam


Die droogte is steeds ‘n werklikheid wat baie van ons land se plaasgemeenskappe en boere raak. Die RSG Red ’n Plaas Camino-projek skep humanitêre hulp aan plaasgemeenskappe ná die jarelange droogte in die Noord-Kaap en omliggende gebiede.

Amore Bekker stap van 14 tot 22 April 166 kilometer van Williston af tot by Verneukpan vergesel deur Lindie Stander, Jak de Priester, Elvis Blue en Johannes de Villiers.

 

Raak betrokke