SA se Boerboeltelersgenootskap geregistreer


Die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar is onlangs gekroon, en Maryke Pienaar van Lactalis SA gesels oor dié prestasie.

Die Minister van Landbou in die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer, praat oor die provinsie se landboubegroting.

Die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersgenootskap is uiteindelik wetlik geregistreer. Koos van der Westhuizen gee perspektief oor dié hofuitspraak.

Dis alles op RSG Landbou te hoor.

Luister na die volledige program: