SA se rioolstelsels is in ‘n swak toestand


Die jongste Groendruppel-verslag dui daarop dat die land se rioolstelsels in ‘n swak toestand is.

Die regering hou vol dat die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan in 2026 in werking sal tree.

‘n Tweestryd woed vir die amp van Franse president.