Sangers moet soos sakemanne dink


“Hierdie is nie Hollywood nie. Selfs Hollywood is nie Hollywood nie.” Heinz Winckler praat oor die harde realiteite van die vermaaklikheidsbedryf, en wat dit verg om ‘n volhoubare loopbaan in die bedryf te handhaaf.

Kontrakreg en finansies loop hand aan hand. Heinz het dit op die harde manier geleer sedert hy Idols SA gewen het.

Hy leer voornemende sangers as hulle vir ‘n lewe wil sing, moet hulle soos besigheidsmense dink.